IMG_3022 IMG_2519 IMG_2900 IMG_2275 junie4 048 IMG_2533 IMG_2345 IMG_2263 IMG_2332 IMG_3038

Ek wil graag n vriend wees van Die Skuur

Vra Mooi, Hier

SMS Lys
Die Skuur Nuusbrief
Skuur Ure

Maandag: Toe

Dinsdag: Toe

Woensdag: 11:00 - 23:00

Donderdag: 11:00 - 23:00

Vrydag: 11:00 - Laat

Sarerdag: 11:00 - Laat

Sondag: Toe

 

  • 500m² oppervlak, 8mx6m tenvolle toegeruste verhoog
  • 2de vlak rook-area met eie kroeg
  • 2x Binne-braai geriewe
  • Buite area met losstaande braaier vir die somer, dien ook as buite rook-area 
  • 12mx6m Dansvloer
  • Klank en beligting uit die boonste rakke
  • MEGA "BIG SCREEN" 5mx3m HD-skerm vir alle sport vertonings
  • Gesellige groot 10mx5m U-kroeg
  • Tenvolle toegeruste kombuis, Spesialiseer in "Steak","Ribs", "Burgers" en tradisionele disse...
  • Ure se dans op die beste Afrikaanse en Lang-arm dans Musiek

 

Ons Belofte

Die Skuur Teater beloof:

  • Om ten alle tye 'n Veilige, Skoon en Respekteerende lokaal vir ons waardige kliente te bied
  • Sal gereeld Lewendige Verhoog Konserte aanbied om daardeur die Sangers en Kunsternaars nader aan die gemeenskap te bring
  • Om bydra's tot die gemeenskap te lewer in die vermaaklikheids arena
  • Tradisionele disse  van hoogste gehalte voor te sit
  • Om 'n veilige dans en vermaaklikheid plek te bied vir ons besoekers

 

Ons Visie en Missie

Die Skuur Teater sal die mees gesogde vermaaklikheids teater wees in die Overberg distrik.

Die Skuur Teater sal deur die eienaars hulself bestuur word om sodoende 'n langtermyn onderhoudbare onderneming te verseker.

Sal alle Lokale en Nasionale wette respekteer en nakom om sodoende as voorbeeld te dien.